Die Polisie in die Wes-Kaap sê hulle doen gereeld klopjagte en padblokkades, en span ook die jongste tegnologie in om boosdoeners aan die pen te laat ry.