Dis ’n lewensveranderende ervaring vir ’n graad 7-leerder om op sy eerste dag van graad 8 te besef “nou begin ek weer heel onder”. Maar dis juis dié les wat die kind voorberei vir verandering wat ’n ...
Hoërskool Nelspruit se 2024-matrieks het met hul uitslae die skool en die stad van Mbombela trots gemaak deur die beste skool in Mpumalanga gekroon te word. Tydens die vrystelling van die ...
Hoewel leerders op 15 Januarie eers terug na die skool gekeer het, is Standerton Hoërskool (SHS) se Graad Agt groep van 2025 reeds die vorige dag aan die skoolgronde voorgestel. Na ’n toer van ...
Trotse mammas, pappas, grootouers en meer het dié kleintjies vergesel om te verseker beide die volwassenes én kinders weet wat om van die grootskool te verwag. Die leerders se amptelike eerste dag is ...
Kandidate se uitslae kan moontlik ook weens tegniese redes uitgelaat wees. Kontak asb. jou skool of provinsiale onderwysdepartement indien jou naam nie hier verskyn nie. Hierdie uitslae is voorlopig ...
Daar was egter ook trane, maar Hoërskool Sao Bras het 'n slaagsyfer van 89.3% behaal. Om deur graad 12 te kom en matriek te slaag, is geen geringe prestasie nie. Om boonop goed te doen is 'n ...