Dis tyd dat duisende feesgangers en vakansiegangers weer van die noorde migreer na daar waar somer, see en son prioriteit is – en musiek is beslis vanjaar ’n groot bestanddeel ... Net soos Hartenbos ...
Die jongste verslag van die Oesskattingskomitee wys daarop dat Suid-Afrika se verwagte koringproduksie vir die 2024-seisoen effens afgeneem het. Die nasionale produksieskatting staan tans op 1,935 ...
Die toekennings het Dinsdag by die Paarl-stadsaal plaasgevind en het gefokus op Afrikaanse musiek, en erkenning is aan Afrikaanse kunstenaars gegee. Met duisende stemme nomineer aanhangers hul ...
KAYTLIN Filander, Vredenburg se sangsensasie, vat eers ’n break van musiek en beplan om volgende jaar met ’n bang terug te kom. Die“Hier by Jou”-liedjiemaker sê die break is iets waaraan sy al ’n ...
Die jongste AgriSeker Cumulus-verslag bied ’n oorsig van verwagte weerstoestande oor Suid-Afrika se belangrikste landbouproduksiegebiede. Die invloed van ’n tropiese laagdrukstelsel oor Botswana sal ...
NASIONALE NUUS - Oudmediaman en onderwyser, Willem Breytenbach, wat in 2019 op Hartenbos in hegtenis geneem is op aanklagte wat verband hou met die seksuele aanranding van skoolseuns, het vandag in ...
GEOGE NUUS - Daar is verlede Vrydagoggend met 'n baie spesiale seremonie afskeid geneem van Laerskool George-Suid se gr. 7's wat volgende jaar aanbeweeg om hulle hoërskoolloopbaan te begin. Hul ouers ...