Die beste ding van sprietuie of groenuie, is dat jy dit vanaf oorskietstukkies kan kweek. Volg dié stappe om dit self tuis te doen.