Hoewel die tuine nou oopgestel is vir besoekers, is Groot Brak Bewarea steeds besig om 'n ry strelitzias wat in die 1960's aangeplant is, tot hul vorige glorie te laat groei. Volgens Vivienne Fry wat ...
“Wat ons vir 2025 voorsien, is dat dit 'n jaar met groot arbeidskonflik op Portway sal wees”, het hy uitgelig en aangedui dat die vier vakbonde wat in hierdie proses saam was, ook “saam 'n voorstel ...
groot hoeveelhede klein hael, oormatige weerlig en swaar reënbuie is vir Sondag, 5 Januarie deur die Suid-Afrikaanse weerdiens vir groot dele van die Noordwes uitgereik. Hierdie swaar weer kan ...
MOSSELBAAI NUUS - Die bestuurder van die bakkie betrokke by gister se ongeluk naby Santos, is gearresteer op aanklagte van strafbare manslag, dronkbestuur en verset teen arrestasie. Die ongeluk het op ...
KI-oplossings is nie meer net vir groot maatskappye nie, maar is toenemend toeganklik vir klein besighede en individue. Die meeste KI-instrumente het skaalbare prysmodelle wat vryskutters en ...
Daarbenewens kan die geheue wat benodig word om hierdie modelle te stoor en te verwerk, oorweldigend wees, veral vir platforms met groot produkkatalogusse. Hierdie uitdagings beklemtoon die behoefte ...
Nog 'n uitdaging was die heersende persepsie dat kuberveiligheid 'n luukse is wat gereserveer is vir groot ondernemings met aansienlike begrotings ... KI te benader as deel van 'n geïntegreerde ...
Nadat hy in 2006 'n hartaanval gehad het en daarna vier hartomleidings moes ondergaan, is Gerhard de Koe se doelwit om hartsiektes in Namibië te verminder. Iréne-Mari van der Walt 10 Maande Gelede - ...