VIR ’n familie van die klein dorpie Winburg in die Vrystaat het die nuwe jaar op ’n dodelike noot afgeskop, toe ’n seun sy pa met ’n mes bygekom het. Wat veronderstel was om ’n jolige Nuwejaars-kuier ...
My seun het wakker geskrik. Die profeet het vir hom gesê om stil te bly en hy sal later vir hom geld gee,” het die ma gesê. Die seun het glo die volgende oggend die hoofpastoor van die voorval ingelig ...