Speursers. Rowen Nortjé van die Pofadder-polisie se eenheid teen gesinsgeweld en seksuele misdaad is die ondersoekbeampte. In die opsomming van wesenlike feite in die akte van beskuldiging voer die ...
Volgende keer los ek sommer daardie merke vir ’n ruk, want vir my is dit mooier as foto’s. Oumie waardeer julle en wag vir julle! Hykie Berg se vrou, Gerridene, amper 20 kg ligter: Nou lyk die lewe ...
Na wat verneem word was ‘n kortsluiting glo die oorsaak van die brand wat op 30 Desember in die gesin se kombuis ontstaan het. Volgens Mona Wessels (57) het sy laat middag op die bed gaan lê ...
Plaaslike Vroue Landbou Unie (VLU) vroue het die jaar afgesluit met ‘n besoek aan Ouma se Huis museum op die FAK Udolpho Rivierplaas buite Parys. As herinneringe aan toeka se tye jou ná aan die ...