DIE polisie het vinnig opgetree nadat ’n video wat viral gegaan het, waarin ’n man wat twee vroue by Elliotdale buite Mthatha in die Oos-Kaap aanrand, toe te kap. Die verdagte word in die video gesien ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die Polisie in die Wes-Kaap sê hulle doen gereeld klopjagte en padblokkades, en span ook die jongste tegnologie in om boosdoeners aan die pen te laat ry.
Die Sun City-polisie in Noordwes ondersoek ’n skietvoorval waarin beamptes van twee private veiligheidsmaatskappye glo op mekaar losgebrand het. Die polisie sê berigte op sosiale media dat die polisie ...
Die polisie is op soek na ’n moordverdagte, wat ’n besoeker aan ’n kuierplek op die Vrystaatse Goudveld doodgeskiet het. Beamptes is Dinsdag (21/1) kort ná middernag na ’n taverne in Thabong ontbied, ...
Die polisie in Gauteng ondersoek die moord op ’n getuie wie vandag buite die Lenasia-landdroshof doodgeskiet is. EWN berig die oorledene was ’n getuie in ’n saak wat na verwagting vandag aangehoor sou ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Dit is onaanvaarbaar en nie in die belang van die publiek dat die polisie se nasionale inspektoraat bloot ontbind word nie en die VF Plus sal aandring op die spesifieke redes vir die besluit. Luidens ...
onverpoosd na die liggame van die twee kinders gesoek. Die soek-en reddingspan is ook ondersteun deur polisie se lugvleuel in die Vrystaat.
Die sowat 300 ton dagga waarop die polisie in Desember beslag gelê het, is "niks nuuts" nie. Die woordvoerder van die Namibiese polisie, adj.komm. Kauna Shikwambi, het gereageer op 'n verklaring van ...
‘n Grootskaalse polisie soektog is begin na twee verdagtes wat vanoggend betrokke was by ‘n huisroof en moord op ‘n plaas in die Parys-distrik. Polisiewoordvoerder kapt. Loraine Earle sê ...