Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevreden­heid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap. Dink net hoe wonderlik die jaar sou begin het as beurtkrag, of ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Zimbabwe se parlement het verlede maand besluit om die doodstraf af te skaf. Dit maak die land een van 114, waaronder 25 in Afrika, wat die doodstraf amptelik vir alle misdaad afgeskaf het. Nog tien ...
Jan van Niekerk. Foto verskaf Die Vrystaat is die kosmandjie van Suid-Afrika. “Ons moet vir die res van die land kos voorsien. Ons het ’n groot verantwoordelikheid om elke geleentheid in ons provinsie ...