
PERFEKTE VANILLA KOEK - Food Lovers Recipes
2018年10月19日 · PERFEKTE VANILLA KOEK Sif saam: 2 koppies koekmeel 4 teelepels bakpoeier 1 teelepel sout. Verhit saam: 1½ koppie water ½ koppie sonneblom olie Klop saam tot lig en skuimerig: 4 extra groot eiers 1¾ koppie wit suiker 1 teelepel vanielje
KOEKE - WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
koek: Plaas ’n koeklaag onder in die pan en smeer ’n laag van die vulsel oor plaas nog ’n koeklaag bo-op. Herhaal tot al die vulsel opgebruik is eindig met ’n sponskoeklaag. Druk goed vas in die pan en plaas oornag in die yskas.
Sjokoladekoek - ryk, nat en verskriklik lekker - Marinda Kook
2021年8月5日 · Ek het vir 3 dae probeer om die beste sjokoladekoek te ontwikkel wat daar bestaan. Dit moes iets tussen ‘n koek, ‘n mousse en ‘n brownie wees. Hier is dit.
Kook en Geniet: Lekkerste Lekker Vlakoek - Blogger
2013年8月16日 · Oor al die jare en na vele bak- en brouwerk is daar een koek wat nogsteeds bo al die ander uittroon. Hierdie koek en sy ewig suksesvolle resep is 'n persoonlike en familie gunsteling. Dit is lig en donsig en perfek vir daardie namiddag soettand. Vlakoek 1 Koppie Koekmeel (Plain Flour) 75ml Mielieblom (Cornflour) 1 Teelepel Bakpoeier (Baking Powder)
SJOKOLADE KOEKE - WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
“Resepte wat olie vereis, lewer gewoonlik ’n klam koek. Dit is ook belangrik om die beslag deeglik te meng. As ’n mens die eierwitte afsonderlik klop en invou, sorg dit vir ’n fyn tekstuur.”
KOEKE - RESEPTE
Sny die koek in 2 dunner lae met ’n skerp broodmes. Haal die vulsel uit die yskas en klits deur. As die vulsel te dik is, voeg die roomkaas by en klits tot glad. Smeer die vulsel oor die onderste laag van die koek en sit die boonste laag bo op. Sit voor met koffie of tee.
SJOKOLADE- OF WIT-BIERBOKSKOEK - Food Lovers Recipes
2014年1月13日 · 125 – 150 ml kakao vir sjokolade koek. Voeg droë- en nat bestanddele om die beurt by die eier en suikermengsel. Meng net tot alles gemeng is, moenie oormeng nie. As jy te lank meng maak dit gate in die koek. Skep in voorbereide bierboks of groot pan. Bak vir 45-60 min teen 180°C. Resep:Melinda Jooste Baker Foto: May van der Merwe. Marieta James
KLAM SJOKOLADEKOEK MET KOFFIESOUS - Food Lovers Recipes
2014年9月17日 · Giet stadig oor warm koek. VERSIERSEL 250 ml room styf geklits, meng daarby 1 blik karamelkondensmelk. Kan ook gerasperde Peppermment Crisp sjokolade byvoeg. Smeer oor afgekoelde koek. Strooi ‘n Flake sjokolade bo-oor. Resep: Trudie Swart Foto: Minette van der …
Miljoenerskoek - Kreatiewe Kos Idees
2013年4月26日 · MILJOENERSKOEK (Stroperige sjokolade koek) Komplimente: Huisgenoot Genoeg vir 1 koek Bereiding: sowat 20 minute Baktyd: 40-45 minute STROOP 265 ml suiker 275 ml water KOEKBESLAG 250 ml (1 k) koekmeel 30 ml (2 e) bakpoeier ’n knippie sout 250 g (1 k) botter 125 ml (½ k) strooisuiker 200 g donkersjokolade soos Albany…
Lekker Resepte : Tannie Lili se sjiffon vla koek - Blogger
2017年7月17日 · Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek hierdie dekadente Sjiffon vlakoek met julle. Dit is raadsaam om die vla ‘n dag voor die tyd te maak sodat dit goed koud is voordat dit gebruik word.
- 某些结果已被删除