
Druiwe - Wikipedia
Druiwe is 'n vrugtige bessie aan die houtagtige druiwestok van die botaniese genus Vitis. Druiwe word rou geëet of gebruik vir die maak van wyn, asyn, rosyntjies, konfyt, druiwesap, jellie, druiwepitekstrak en druiwepitolie. Druiwe in 2008 geproduseer in Iran.
Tafeldruiwe - South Africa Online
Vandag is pitlose variëteite die gewildste rasse. Druiwe wissel wyd in terme van kleur, korrelgrootte en vorm, asook smaak en geskiktheid om aan te pas by plaaslike groeitoestande. Die drie belangrikste druiwe kleur kategorieë is swart (pers tot swart druiwe), rooi (bloedrooi, rooi en pienk druiwe) en wit (geel-groen tot melkerige groen druiwe).
Druiwekonfyt - Marinda Kook
2019年2月10日 · Ons het Shiraz druiwe hier in die Weskaap op ons klein plasie. Ek wil graag daarvan konfyt kook. Ek sal jou metode volg maar wil weet hoe kan ek die druiwe die geur gee van Shiraz. Ons koop baie druiwekonfyt wat só proe. Sal ek Shiraz wyn by gooi of hoe gemaak.
Hoe om druiwekonfyt te maak: resepte met foto's - Nageregte
2025年1月23日 · Druiwe is lankal vars of gedroog (rosyne) verteer. Hulle is ook verwerk om sap of wyn te produseer. Maar druiwekonfyt is 'n nagereg vir ons land, eerder 'n eksotiese een. Intussen blyk die lekkerny baie lekker te wees. Dit kan met of sonder bene voorberei word, asook met die byvoeging van verskeie vrugte, neute en speserye.
Druiwe - BASF
Tafeldruiwe word hoofsaaklik as vars vrugte verbruik, in slaaie gebruik of saam met kaasborde bedien. Druiwe is 'n uitstekende bron van vitamiene C en K, sowel as verskeie ander vitamiene en voedingstowwe. Druiwe is ryk aan antioksidante, insluitend resveratrol en …
DRUIWESLAAI MET MAASKAAS - Your Recipe Blog
Halveer die helfte van die druiwe. Meng die maaskaas, suurroom, sout en helfte van die bruinsuiker in ‘n aparte bak tot die suiker opgelos het. Voeg nou die druiwe by en meng dit liggies deur totdat al die druiwe bedek is.
Druiwe is goed en sleg - UNISTICA.COM
Druiwe is 'n uitstekende natuurlike middel vir hardlywigheid en spysvertering. Druiensap help met hoofpyne en selfs migraine; gereelde gebruik van druiwe - uitstekende voorkoming van onkologie;
What does druiwe mean in Afrikaans? - WordHippo
Need to translate "druiwe" from Afrikaans? Here's what it means.
Druiwekonfyt - Kookkuns
Die basiese manier van konfyt kook is amper dieselfde vir alle vrugte. Ons gebruik druiwe hier as voorbeeld. 1 kg druiwe 75 ml water 500 g suiker 20 ml suurlemoensap Voeg die druiwe en water in ´n kastrol en kook tot die druiwe sag is. Verwyder van hitte. Voeg suiker en suurlemoensap by en begin weer stadig verhit tot die suiker gesmelt het.
Druiwe Konfyt - Bottel en Bêre Resepte
DRUIWE-KONFYT (STOOF OF MIKROGOLF) Stoof metode: Weeg die druiwekorrels af, vir elke 1kg druiwe…750g suiker. Plaas druiwe in lae met suiker in kastrol. Verhit die volgende oggend baie stadig totdat al die suiker opgelos is. Voeg die sap van 1 suurlemoen vir elke 1kg druiwe by.