
ACVV Speelkasteel
Alles oor ons skool !!! Ons versorg kinders vanaf die ouderdom 6 weke tot Gr 7. Die fooie sluit alle uitstappies, benodigdhede, kersgekenke , ens . vir die kinders in .
ACVV Piketberg Trippe Trappe Kleuterskool | Piketberg
Met Valentynsdag bederf Trippe Trappe Kleuterskool die oumensies van Huis AJ Liebenberg met n koekie en baie drukkies. Hulle bederf weer ons kleuters met heerlike spookasem. 5 Februarie is Internasionale Hardopleesdag. Hier is 'n video (en 'n rympievoorlesing!) wat jy gerus met die kind (ers) in jou lewe kan deel. 📚 Pan Macmillan SA Kids.
Hansie & Grietjie ACVV Speelskool | Heidelberg - Facebook
Hansie & Grietjie ACVV Speelskool, Heidelberg, South Africa. 477 likes · 35 talking about this · 5 were here. Hansie en Grietjie ACVV Speelskool Waar elke kind iemand is!
Welcome to ACVV South Africa - ACVV
The ACVV is one of the oldest non-profit organisations in the social services field. The ACVV consists of a National Council & Head Office (NPO 002 834), 115 branches in 4 provinces affiliated to ACVV National Council and 220 service programs across 5 service focus areas:
ACVV bied terug-skool-toe-program aan | Mossel Bay Advertiser
2025年1月16日 · Die ACVV Mosselbaai maatskaplike dienste, het met behulp van die Sonskynvallei e-sentrum, 'n terug-skool-toe-program vir die kinders van die Sonskynvallei-gemeenskap gereël. Die program het op Dinsdag, 14 Januarie, plaasgevind, wat bestaan het uit haarsny, hare droogblaas en die vleg daarvan.
After-School – ACVV Stellenbosch
Kinders word van die ACVV perseel na naskoolaktiwiteite vervoer by die bogenoemde skole. Die vervoer na naskoolaktiwiteite stop om 16:30. Leerders word slegs na buite muurse aktiwiteite vervoer wat deur die skool self aangebied word. Die laaste leerders word 16:30 afgelaai. Huiswerk word onder toesig gedoen.
Trippe Trappe Kleuterskool VKO is deel van die ACVV, ons kernwaardes en beginsels is Christelik, terwyl ons baie ander diverse godsdienste en kulture aanvaar. In die hart van ons skool is die oortuiging dat God vir elke kind ‘n lig gegee het om te skyn en dit is ons verantwoordelikheid om hulle te help om in die lig van die Here te wandel. Missie
Trippe Trappe - ACVV Piketberg | In diens van die gemeenskap
Hier volg die dokumente wat u sou benodig om u kind in te skryf by Trippe Trappe. Die VKO is deel van die van die ACVV, en het ‘n Christelike beleid, met inagneming en respek vir enige kind wat ‘n ander geloof beoefen.
Home - ACVV Tinktinkie Pre-School & Daycare
Tinktinkie Creche & Pre-primary is an Early Childhood Development Centre in Somerset West, Cape Town. We focus on all pre-school age groups -starting from 3 months to 5 years / Grade RR. Our Grade RR is also fully integrated with the Western Cape Education Department.
ACVV Speelkasteel blaas 35 kersies uit - Netwerk24
2022年12月21日 · ACVV Speelkasteel, wat kleingoed met trots koester, beskerm en ontwikkel, het sy 35ste bestaansjaar in Oktober gevier. “Ons verjaardagwens is dat die kleuterskool slegs vooruit gaan en voortbou op dit wat reeds oor die jare bereik is,” het die skoolhoof, Neeltjé James, na aanleiding van dié mylpaal gesê.