
Home - Die Akker Christelike Kerk
2017年8月4日 · Die Akker is ‘n lewende organisme wat uit normale mense bestaan wat glo dat Jesus vir ons ‘n vol lewe gegee het en dat Hy die antwoord is vir alles wat op ons pad mag kom. Jy is nie alleen nie, saam kan ons ‘n familie vorm wat Jesus ken en mekaar kan aanmoedig om Hom bekend te maak.
9 April 2023: Paulus se Opstandingspad deur Romeine: Deel 2 ...
Kom luister na Andrie se getuienis van hoe die Here haar van trauma vrygemaak het deur Sy Opstandings Saad. Lewende saad wat alles oorwin!
Die dood is die saaisak, om saad te saai vir God se somer
2022年6月11日 · Jesus is die eerste saad wat gesaai is en opgestaan het uit die dood, om vir ons die pad voor te berei na God se ewige somer. Uitdruklik verklaar Paulus dat ons liggame van vlees en bloed nie deel kan kry aan die Koninkryk van God, mits ons verander in …
SAAI VOLGENS DIE EIS VAN GEREGTIGHEID - gelofteland.org
Ons moet die akker van ons lewens in geregtigheid bewerk sodat die koninkryk van God daarin kan toeneem en jaar na jaar ’n groter en meer belowende oes vir God kan voortbring. “EN Hy het gesê: So is die koninkryk van God, soos wanneer ’n mens die saad in die grond gooi; en hy gaan slaap en staan op, nag en dag, en die saad spruit uit en ...
saad akker - YouTube
Share your videos with friends, family, and the world
akker - Afrikaans definisie, grammatika, uitspraak, sinonieme en ...
Leer die definisie van 'akker'. Kyk na die uitspraak, sinonieme en grammatika. Kyk na die gebruiksvoorbeelde 'akker' in die groot Afrikaans korpus.
Die prediking van die evangelie is soos die saai van saad
2000年1月1日 · Die saad van God vra nou maar eenmaal om 'n ontvanklike akker. Dit sal nie aan die saad lê nie, maar die vraag is wel: waar kom dit tereg? Daarvoor word dan ook die meeste ons aandag gevra in die gelykenis van die saaier.
Lukas 8:4-15 Reg vir groei! – Geloofsentrum Universitas
2012年1月22日 · Jy sien, as jy nie geestelik groei nie, en nie vir jouself sekere geestelike doelwitte stel nie, is jy besig om agteruit te boer. As iets nie groei nie, is dit besig om dood te gaan. Jesus skets 4 senarios in sy storie oor die saaier se saad wat moet groei. En vanmôre dien dit as 4 voorbeelde van hoe ons self geestelik moet groei.
Pastoor Dirk – Die Oes lyk soos die saad - TruLight Radio XM
2020年2月5日 · Kan ek ‘n Opbrengs verwag vir saad wat ek gesaai het in Klip agtige gebiede? Nee ! Sal daar mense wees , wat eendag voor die Here sal staan en se , Here ons het ons tiende aan die Kerk gegee , Ons verwag ‘n Oes !
Die Akker vrae en antwoorde – Ds Johan Janse van Rensburg
2025年2月14日 · Vertel ons ’n bietjie oor jouself? Ek is ‘n doodgewone ou, wat hou van goeie koffie, goeie wyn, musiek waarmee ek kan saamsing, goeie geselskap, en ’n vleisie braai. Ek is mal oor die natuur en die buitelewe. Ek verken graag nuwe plekke. Ek hou daarvan om op agterpaai rond te toer. Ek hou ook daarvan om te gaan kamp.