
Apokke - Wikipedia
Apokke, voorheen aappokke ( in Engels monkeypox, deesdae mpox), is 'n aansteeklike virus siekte wat by mense en sommige diere kan voorkom. [1] [2] Simptome sluit in koors, geswelde limfknope en 'n uitslag wat blase vorm en dan korsies oor die blase. [2] Die inkubasietyd (tyd vanaf blootstelling tot aanvang van simptome) wissel van 5 tot 21 dae.
Blog - A-pokke: Alles wat jy moet weet | Medihelp
2024年6月7日 · Die Departement van Gesondheid het onlangs enkele nuwe gevalle van a-pokke (mpox), voorheen as aappokke* of “monkeypox” bekend, aangemeld. Hoewel a-pokke ’n seldsame virusinfeksie is wat gewoonlik slegs met ligte simptome gepaardgaan, kan dit wel ernstige gesondheidsgevare inhou. Hier is wat jy moet weet. Waar kom a-pokke vandaan?
Een dood weens a-pokke-uitbreking - Maroela Media
2024年6月12日 · Dié aansteeklike siekte, voorheen bekend as “aappokke”, word deur die a-pokkevirus (mpox) veroorsaak en kan ʼn pynlike uitslag of blase op die vel veroorsaak. Die besluit om die virus se naam te verander is ná ʼn omvattende konsultasieproses geneem en die gebruik van die woord “aappokke” is oor ʼn tydperk van ʼn jaar uitgefaseer en met a-pokke vervang.
10 mites oor a-pokke - Maroela Media
2024年7月16日 · Dié aansteeklike siekte, voorheen bekend as “aappokke”, word deur die a-pokkevirus (mpox) veroorsaak en kan ʼn pynlike uitslag, sere of blase op die vel veroorsaak. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sê algemene simptome sluit in blase op die vel, koors, hoofpyn, spierpyne en geswelde limfkliere.
Aappokke: Die simptome waarvoor jy moet uitkyk - Die Suid …
2024年5月15日 · Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het gesê enigiemand kan aappokke kry. Dit versprei deur kontak met besmette: swanger persone, wat die virus aan hul ongebore baba kan oordra. Die simptome is gewoonlik binne ‘n week sigbaar, maar kan 1–21 dae na blootstelling kan begin.
Aappokke vs pokke vs waterpokkies - RSGplus
2022年1月6日 · Moet ons bekommerd oor die voorkoms van aappokke, wat nou al in meer as 20 lande in die wêreld opgeduik het? Hoe verskil dit van pokke en van waterpokkies? Mari Hudson gesels met ’n infeksiesiekte-spesialis oor aappokke. Luister Woensdag om 11:30 na RSG.
Aappokke: Dit is wat jy moet weet | Parys Gazette - The Citizen
2024年5月14日 · Aappokke is ‘n seldsame virusinfeksie by mense wat deur die aappokke virus (MPXV) veroorsaak word. Gevalle van die siekte het toegeneem sedert die 1980’s, en word geglo dat inentings teen pokke...
ʼn Nuwe geval van aappokke is in die land aangeteken
2024年5月14日 · Die minister van Gesondheid, dokter Joe Phaahla, doen ‘n beroep op die publiek om waaksaam te wees, aangesien die land ‘n laboratorium-bevestigde geval van aappokke, ook bekend as apokke, aangeteken het. Die geval is ‘n 35-jarige man wat in Gauteng woon, wat op 9 Mei positief getoets het.
A-pokke: 5 gevalle in SA, 1 dood - Netwerk24
2024年6月12日 · Vyf gevalle van a-pokke is onlangs in Suid-Afrika aangemeld, waarvan een Maandag in die Tembisa-hospitaal in Gauteng dood is.
Waaksaamheid gevra ná bevestigde a-pokke-geval - Maroela Media
2024年5月14日 · Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, het mense gevra om waaksaam te wees nadat ʼn laboratoriumbevestigde geval van a-pokke aangemeld is. Die pasiënt is ʼn 35-jarige Gautengse man wat verlede week positief getoets is.