
Bysin - Wikipedia
'n Bysin is in die grammatikale ontleding 'n sin wat deel uitmaak van 'n saamgestelde sin, maar nie die hoofsin is nie. 'n Bysin kan soms self weer in kleinere bysinne opgedeel word, en dit word dikwels deur 'n voegwoord ingelei.
Bysinne - Afrikaans Huistaal
Die byvoeglike bysin: Hierdie sin brei uit oor die onderwerp of voorwerp. Byvoorbeeld : Jan, wat vinnig is, het die resies gewen. ( "Wat vinnig is" vertel ons meer oor Jan.)
‘n Enkelvoudige sin het altyd net een werkwoord. Onthou: ‘n hulpwerkwoord en ‘n hoofwerkwoord = één werkwoord. Wie voer die handeling uit? Dit is die onderwerp in die sin. Byvoorbeeld: Gert vang die bal. Die voorwerp volg altyd na ‘n oorganklike werkwoord. Vra die vrae: wie of wat? Die antwoord is die voorwerp van die sin. Gert vang die bal.
What does bysin mean in Afrikaans? - WordHippo
Need to translate "bysin" from Afrikaans? Here's what it means.
Byvoeglike en bywoordelike bysinne by Danica Louw on Prezi
2025年3月21日 · Wat is 'n bysin? 'n Bysin is die sin in 'n saamgestelde sin wat nie hoofsin is nie. bv. Ek slaap, want ek is moeg. Hoofsin: Ek slaap. Bysin: Ek is moeg. 'n Sin wat die onderwerp of voorwerp beskryf. bv. Die man wat 'n hoed op het, eet lekker kos. 'n Sin wat die gesegde beskryf. bv. Die man eet terwyl hy sit.
Bysin in English - Afrikaans-English Dictionary | Glosbe
Check 'Bysin' translations into English. Look through examples of Bysin translation in sentences, listen to pronunciation and learn grammar.
Soorte Sinne - F.D. Conradie - Afrikaans Huistaal
'n Saamgestelde sin bestaan uit 'n hoofsin en 'n bysin. Die hoofsin is die belangrikste en die bysin brei uit op die hoofsin. Voegwoorde soos omdat, of daarna word gebruik om die hoofsin en bysin te verbind. Byvoorbeeld: Ons kan nie sport doen nie, omdat dit reën.
Taalkunde: Voegwoorde - Blogger
2018年7月27日 · Onderskikkende voegwoorde verbind ‘n hoofsin en ‘n bysin. Na die voegwoorde verander die posisie van die bysin se werkwoord. Die voegwoord se groep bepaal wat met die werkwoord gebeur.
HOOFSINNE EN BYSINNE by KOOS KOTZE on Prezi
2025年3月21日 · BYSIN/BEPALING: - HET GEEN GESEGDE - afhanklik van hoofsin Bywoordelike bepalings: brei uit op die gesegde Veelvoudige sin: bestaan uit 2 hoofsinne: word.
Bysinne Flashcards - Quizlet
Uitbreiding van Byvoeglike bysin. WAT Die man WAT die groen trui dra. Uitbreiding van Bywoordelike Bysin. WANT Die motor try vining WANT hulle porter al die spoedgense. Onderwerp sin. Bysin wat in sy geheel as onderwerp vd hoofsin optree. Aanwysende (aantonende) sinswyse. REALITEIT. Aanvoegende (toevoegende) sinswyse.