
Die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) - Weet
2022年10月10日 · Die Wet op die Bevordering van Nasionale Eenheid en Versoening van 1995 het dit moontlik gemaak om die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) op die been te bring. Dié wet het ook bepaal wat die WVK se rol sou wees, wat die kommissie se werksaamhede moet wees en op watter voorwaardes amnestie toegeken mag word.
Waarheid-en-versoeningskommissie - Wikipedia
Die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) was 'n tipe hof wat gepoog het om geregtigheid na die afskaffing van apartheid in Suid-Afrika te herstel. [1] . Getuies wat as slagoffers van growwe menseregteskendings geïdentifiseer is, is uitgenooi om verslag oor hulle ervarings te doen. Sommige hiervan is as openbare verhore aangebied.
WAARHEID-EN-VERSOENINGSKOMMISSIE (WVK) - eCKE
2016年4月8日 · Die WVK se vyfdelige verslag het uit 2 700 bladsye bestaan. Hulle het bevind dat apartheid*, as “stelsel van gedwonge rassediskriminasie en skeiding”, ’n misdaad teen die mensdom was, en dat die meeste growwe skendings van menseregte in Suid-Afrika deur die vorige regering gepleeg is via sy verskillende agentskappe.
Die WVK is deur die eerste demokraties verkose president Nelson Mandela onder die Promosie van Nasionale Eenheid en Versoeningswet van 1995 tot stand gebring met aartsbiskop Desmond Tutu en dr. Alex Boraine as voorsitter en ondervoorsitter onderskeidelik. In totaal het die WVK uit sewentien kommisarisse bestaan: nege mans en agt vroue
Die WVK “het die brood uit die monde van die weduwees en wese geneem” (Meiring 1999:19; Krog 1999:14-31). “Was die WVK-proses, bo alles die amnestie-proses, eties
Theo du Plessis Tolking, Waarheid en Versoening Perspektiewe vanuit die ...
Die WVK het die Eenheid vir Taalfasilitering en Taalbemagtiging (voorheen: Taalfasiliteringsprogram) van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat (UOVS) in Bloemfontein gekontrakteer om tolkdienste in die elf amptelike Suid-Afrikaanse tale (Afrikaans, Engels, Ndebele, Pedi, Sotho, Swati, Tsonga, Tswana, Venda, Xhosa en Zulu) te lewer.
Ná die Waarheids- en Versoeningskommissie : uitdagings aan die ...
2007年3月1日 · Die Suid-Afrikaanse Waarheids- en Versoeningskommissie (WVK) het 'n mandaat ontvang om die "waarheid" oor die oorsake, aard en omvang van growwe menseregteskendings in die land tussen 1960 en 1994 vas te stel. Hierdie artikel beoordeel die betekenis van die WVK vir historici en geskiedskrywing in Suid-Afrika.
Kapitel 5: Die völkerrechtliche Debatte um Ungleiche Verträge und die WVK
2017年7月1日 · Dieses Kapitel beschäftigt sich zunächst mit der bereits in Teil I der vorliegenden Arbeit angerissenen Kritik der Völkerrechtler in den neuen Staaten an Ungleichen Verträgen, wobei zunächst die Geschichte der Ungleichen Verträge geschildert werden soll (I.), aus der sodann das Konzept Ungleicher Verträge in der Völkerrechtswissenschaft der Drit...
Kenmerke van die Waarheids- en Versoeningskommissie
Die WVK was ook verantwoordelik vir die fasilitering van die toekenning van amnestie aan diegene wat bereid was om volledige verklarings te maak aangaande hul betrokkenheid by sulke menseregteskendings. Derdens moes slagoffers die geleentheid gegee word om oor hul ervarings te getuig, en moes hulle vir hul lyding vergoed word.
WVK: 20 jaar later - Maroela Media
2016年4月28日 · Die herdenking van die begin van die Waarheids-en-Versoeningskommissie (WVK) se werksaamhede 20 jaar gelede het nie veel aandag in ons land getrek nie. In Die Burger het my goeie vriend Max du Preez taamlik te kere gegaan oor hoe lelik die meeste Afrikaners met die WVK was, maar verder was mense nogal verrassend stil.