
lieg in English - Afrikaans-English Dictionary | Glosbe
Check 'lieg' translations into English. Look through examples of lieg translation in sentences, listen to pronunciation and learn grammar.
Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings – L – Roekeloos.co.za
Hy druk almanakke. (hy lieg) Hy lieg soos tien perde skop. (lieg verskriklik) (He lies like a gasmeter.) Hy pluk alweer ’n veer van die teer. (Martin Grobler) Lieg dat ’n mens blou word. (vreeslik lieg) (Lie like a trooper.) Lieg soos ’n advokaat. (geslepe lieg) (Lie like a trooper.) Lieg soos ’n almanak. (baie lieg) ’n Leuen het maar ...
Afrikaans - Idiome en Spreekwoorde - Muntstuk International Coins
Om die waarheid te sê, moet ek lieg- ek kan werklik nie met sekerheid sê nie. lieg / waarheid: Hy is altyd links van die regering- hy is altyd teen die stroom op: links / regering: Son in die weste, luiaard op sy beste- as dit laat word, is die luiaard die fluksste: luiaard / son / weste / beste
Afrikaans - Idiome - Muntstuk International Coins
Hy hamer altyd op dieselfde aambeeld. - Hy praat gedurig maar oor dieselfde onderwerp.
Afrikaans - idiomatiese vergelykings | Flashcards - GoConqr
Take a look at our interactive learning Flashcards about Afrikaans - idiomatiese vergelykings, or create your own Flashcards using our free cloud based Flashcard maker.
lieg - Wikiwoordeboek - Wiktionary
«Hy lieg asof dit gedruk staan.» Leuens goed inmekaar vleg. «Sy lieg soos 'n tandetrekker.» ' n Baasleuenaar wat onbeskaamd lieg. «Iemand die nek vol lieg.» Iemand deeglik belieg. «Liewer bieg as lieg.» Dis beter om met die waarheid uit te kom as om verder te lieg. «Van hoor en sê, lieg mens veel.» Deur oorvertel word baie onwaarhede versprei.
Idiomatiese Uitdrukkings Flashcards - Quizlet
hy lieg sonder om te blik of te bloos. without shame. ek weet niks van sy doen en late nie. weet niks van wat hy doen nie. die mense kom van heinde en verre. from near and far. ek sal hemel en aarde beweeg om te kry wat ek wil hê. try everything. sy sê net ja en amen op alles wat hy sê ...
Supertaal: Woordeboek » lieg - gesellig
2019年3月2日 · • Hy lieg asof dit gedruk staan. [Leuens baie goed inmekaar vleg.] • Van hoor en sê, lieg mens veel. [Deur oorvertel word baie onwaarhede verkondig.] • Liewer bieg as lieg. [Dit doen 'n mens goed om met die waarheid uit te kom as 'n fout begaan is.] • Lieg soos 'n tandetrekker. • Lieg soos tien perde skop. • Lieg soos 'n vlieg.
Ou idiome uit die volksmond - Afrikaanse Forum
2012年12月2日 · Hy is van sy eet af. (Hy voel siek.) Hy lieg blink en bles. (Hy kan baie lieg.) Moenie jou so inkoejawel gedra nie. (Moenie jou so swak gedra nie.) Sy hare staan weer vanoggend verkeerd. (Hy is omgekrap.) Hoekom lyk jy so afgesak? (Hoe lyk jy dan so moeg?) Hy lieg klippe aanmekaar. (Hy jok erg.) Hy gaap soos ‘n snoeiskêr.
Afri grade 12 idioms Flashcards - Quizlet
Study with Quizlet and memorize flashcards containing terms like So arm soos, So maer soos, So blind soos and more.