
Is jy dors - YouTube
2025年2月24日 · n geestelike dors, n noodsaaklikheid in elke kind van God se lewe
Honger, dors, vreemdeling, naak, siek, opgesluit (3) - DORS
2018年3月5日 · So iemand is dors vir Sy woorde, vir Sy liefde, vir Sy opdragte, vir Sy wil! Waarna DORS jy? Dit waarna jy dors, wys wat in jou hart aangaan.
Die Hunkering en Dors wat Geseënd Is - Charles Spurgeon
As jy honger en dors is, wat moet jy doen? Kyk na Jesus, want Hy alleen kan jou bevredig. Glo in ons Here Jesus Christus. Glo in Hom nou, want Hy is van God vir ons geregtigheid gemaak. En as jy geregtigheid wil hê, sal jy dit vind in die Here Jesus Christus, die Eniggebore Seun van God.
‘n Dieper dors (Pinkster 2015) – Geloofsentrum Universitas
2015年5月18日 · Jy sien almal raak dors. Maar nie almal raak dors vir dieselfde goed om te drink nie. En dit waarna jy dors bepaal natuurlik wat jy gaan drink. Kom ek verduidelik. Baie mense dors vandag na mag en status en populariteit. Ander weer het ’n onversadigbare dors na meer en beter en grander.
Wat Elke Christen Moet Weet Oor Geestelike Groei
1999年8月23日 · Vra jouself eenvoudig, “Is ek dors? Wil ek meer van Jesus en sy heiligheid hê?” As die antwoord ja is, kan jy weet jy groei. Waarom? Hy belowe om sy lewende water op almal, wat na Hom dors, uit te giet: “Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word” (Matthéüs 5:6).
Is jy dors? in English. Is jy dors? Meaning and Translation from Latin
If you want to learn Is jy dors? in English, you will find the translation here, along with other translations from Latin to English. You can also listen to audio pronunciation to learn how to pronounce Is jy dors? in English and how to read it.
PTA Socialites | Is Jy Honger? is Jy Dors - Facebook
Is Jy Honger? is Jy Dors? Ons sien uit daarna om julle weer te sien vir n kuier! #flinkediens #lekkerkos
Wat was die sewe laaste woorde van Jesus Christus aan die kruis …
In hierdie verse maak Jesus, die altyd deernisvolle Seun, seker dat Sy aardse moeder versorg is na Sy dood. Joh 19:28, "Ek is dors." Jesus vervul hier die Messiaanse profesie van Ps 69:22: "Toe Ek honger was, het hulle My gif aangebied, toe Ek dors was, wou hulle My asyn laat drink."
Ek dors vir jou… Openbaring 3:20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek …
2017年11月10日 · Maak oop vir My, kom na My, dors na My, gee My jou lewe – en Ek sal aan jou bewys hoe belangrik jy is vir My hart. En as jy dan die deur van jou hart oopmaak, selfs al kom jy net naby daaraan, dan sal jy My oor en oor hoor sê, nie in menslike woorde nie, maar in die woorde van die Gees: “ dit gee nie om wat jy aangevang het nie, Ek het jou ...
Ek is dors - Maroela Media
2018年3月30日 · Die vyfde kruiswoord van Jesus “Ek het dors”, is in Grieks net een woord, dipso. Die skeppie suurwyn uit die soldate se rantsoen was eintlik oorbodig, want Jesus se dors was ná drie ure van duisternis en godverlatenheid meer as net ’n dors na water. ’n Voetnota in ons Bybel verduidelik dat Jesus met die een woord Psalm 69 in herinnering roep.