
Drukbare assessering Drukbare assessering CAMI Wiskunde: Graad 6CAMI Wiskunde: Graad 6 - 3 - MEMO MEMO 111. 1.. . Meetkundige patrone Meetkundige patroneMeetkundige patrone.
Meetkunde - Wikipedia
Die sirkel, reëlmatige veelhoeke en platoniese soliedes het 'n diep betekenis ingehou vir antieke filosowe en was al in veel detail bestudeer teen die tyd van Euklides. Simmetriese patrone kom in die natuur voor en word artisties uitgebeeld in menigte vorme, inkluis die verwilderende beelde van M. C. Escher.
Wiskunde Vakonderrig beplanning 2020 met hulpmiddels Graad …
Numeriese en meetkundige patrone: Ondersoek en brei patrone uit • Ondersoek en brei numeriese en meetkundige patrone uit deur die verhoudings tussen getalle, insluitend patrone, waar te...
Numeriese en meetkundige patrone Skryf die volgende drie getalle in elk van die rye hier onder neer. Verduidelik ook in elke geval skriftelik hoe jy uitgewerk het wat die getalle moet wees. 1. 2; 5; 8; 11; 14; 17; 20; 23; ... Hoeveel sirkels sal in die volgende diagram voorkom?
Meetkundige patrone 1 Dié patroon bestaan uit vierkante en sirkels. a Teken die volgende twee terme in die patroon. b Hoeveel sirkels word elke keer bygetel? _____ c Voltooi die onderstaande tabel wat gebaseer is op die bostaande patroon. Aantal vierkante 12345 Aantal sirkels 4 d Beskryf die reël vir hierdie patroon. _____
Lesplan Gr. 6 Wiskunde K2 W5 Meetkundige Patrone
2020年5月10日 · Activities and resources to guide and assist learners.
Lesnotas volgens weke en kwartaal - Primer 3 - lessonotes.com
ONDERWERP: Meetkundige patrone. SPESIFIEKE DOELWITTE: Aan die einde van die les moet die leerlinge kan. Skep en beskryf eenvoudige patrone waar die aantal, grootte of posisie van vorms in elke stadium op 'n voorspelbare manier verander. Beskryf en skep patrone waar die grootte en vorm verander in a; voorspelbare manier.
Numeriese en meetkundige patrone. - Brainiacs Tutoring Centre
In hierdie video kyk ons na numeriese en meetkundige patrone, asook die teorie daaraan verbonde met praktiese voorbeelde vir die klaskamer.
Graad 7: Wiskundevraestel en memo – numeriese en geometriese patrone …
2024年5月20日 · As jy in graad 7 is, is julle waarskynlik nou in Wiskunde besig om patrone, funksies en verwantskappe te behandel. LitNet het hulp om jou werk oor hierdie wiskundige rye onder die knie te kry. Klik hier om die oefenvraestel en …
Wiskunde- Numeriese en Meetkundige patrone. Graad 6 Graad 7
Meetkundige patrone en HIerdie powerpoint presentation sluit omvattende verduidelikings, voorbeelde en oefeninge in. Dit is vir graad 6 en 7. Die volgende word gedek: Numeriese patrone met 'n kontante verskil en/ of konstante verhouding.