
Potgooi - RSG
2 天之前 · In Johan Myburg se internasionale bydraes bring hy hulde aan die Noorweegse skrywer, Dag Solstad. Jy kan ook meer uitvind oor die wenners van die Nero-pryse, die kortlyste vir die eerste klimaatfiksie-prys, en die Dylan Thomas-letterkundeprys.
Hoe kry ek 'n program op potgooi? - RSGplus
2021年12月11日 · Ons verduidelik hieronder hoe om ‘n RSG potgooi te vind: Besoek die RSG webwerf by www.rsg.co.za of gaan sommer direk na die postgooi blad deur die www.rsg.co.za/rsg/potgooi/ in te sleutel. Jy kan na die potgooi aanlyn luister deur die pers knoppie te druk of dit te deel via die pyl teken regs bo-aan die potgooi skerm.
Alle Programme - RSG
Voorlesings van gewilde en klassieke boeke word weer uitgesaai vir herluister en opnuut geniet. ‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel. ‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap. Hoe roei mens die stompneuskewer uit? Hoe werk manifestasie en hoe kan dit jou help? Wat is die effek van swartstam op canola?
Potgooi Archives - RSGplus
RSG se potgooie is ‘n skatkis gevul met tydlose juwele. Kobus Burger, RSG se programbestuurder, het in die potgooi-argief op rsg.co.za ga… Op Donderdag 8 Junie is daar weer ‘n geleentheid om na wyle Chris Madjiedt se bekroonde drama, Slang in …
Potgooi Episode - RSG
Caren Kearley is ‘n digter wat by die dood omgedraai het ná ‘n ernstige motorongeluk. Haar herstel is moeisaam, en sy gebruik skryf as terapie om weer die lewe aan te pak. Sy is ook deel van Poetry Jam se First Fridays-projek, wat een maal ‘n maand in die Riebeekvallei se amfiteater plaasvind. Johan Rademan het met haar gesels. Ds.
Potgooi – RSG FM
‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel. Die nuwe bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, dr. Annelise de Vries, praat oor die eerste paar maande van die jaar: die Geskiedenissimposium en JBM Hertzoggedenklesing, ‘n studentesimposium, en wat hulle beoog vir Internasionale Moedertaaldag.
RSGplus - Meer van die beste
Hoe kry ek ‘n RSG-program op potgooi? Met soveel lekker RSG programme is dit soms moeilik om by almal uit te kom. Gelukkig word ons programme opgeneem en as potgooie beskikbaa…
Radio Sonder Grense & Potgooi – Programme op Google Play
2024年7月26日 · 🎶Duik in die wêreld van Afrikaans musiek en praatprogramme met die Onbevoegde Radio Sonder Grense (RSG) Radio & Potgooi app📻. Stream Radio Sonder Grense regstreeks, toegang on-demand inhoud,...
Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) - Podcast App
2020年10月12日 · Die voorbereiding vir Richard Nortje se vyftigste verjaardagviering vorder fluks, en Robert se opgewondenheid ken geen perke nie. Ousus, die Jerseykoei, sorg vir pandemonium op die aand van die groot makietie op Gruisbult, en Martha is bekommerd oor die seuns se veiligheid. 'n Onderbreekte gesprek met Nonnie dompel Hans in vertwyfeling.
RSG FM
rsg nou Kan ‘n Boeing van ‘n bewegende vervoerband opstyg? Stel jou voor dat ‘n Boeing 747 op ‘n vervoerband staan, so breed en lank soos ‘n aanloopbaan.