
Ek Het 'n Huisie By Die See - YouTube
Provided to YouTube by WM South AfricaEk Het 'n Huisie By Die See · Laurika RauchDie Reis℗ 2016 Laurika Rauch Produksies (EDMS) BPKVocals: Laurika RauchProdu...
Laurika Rauch – Ek Het 'n Huisie By Die See | All The Lyrics
Laurika Rauch - Ek Het 'n Huisie By Die See lyrics: EK HET 'N HUISIE BY DIE SEE, DIS NAG EK HOOR AANEEN, AANEEN, DIE GOLWE SLAAN TEENAAN DIE ROTS WA ...
Ek het n huisie op die rand afri poem - Ek het ‘n huisie ... - Studocu
Dit is ‘n fort waar ek my saans verskans. deure klap, rubberbande snerp op teer. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val. (of is dit binne waar diefwering makeer?). Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. My huis, my paradys, bly lekker onverteur. tot hier bring niemand, maar niemand deur. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag.
- 评论数: 2
Gedig: Ek het 'n huisie aan die Rand - Maroela Media
2014年3月5日 · Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur; ‘n draad gespan; ‘n kopbeen sê: Bly weg! Dit is ‘n fort waar ek my saans verskans. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal, deure klap, rubberbande snerp op teer. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val (of is dit binne waar diefwering makeer?).
Gedig: Ek het 'n huisie by die see - Maroela Media
2014年1月15日 · Ek het ‘n huisie by die see. Dis nag. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. Ek hoor die winde huil – ‘n kreun, ‘n klag soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in graf en dood geen rus kon vind nie, maar nag soek en smag.
Engelse sonnet – gedig bestaan uit 14 versreëls. My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. hierbinne is dit veilig, warm en dig. Dit is die rots waarop my huisie staan. verbinding met mekaar. “huisie” , daarom word die verkleiningsvorm van die woord huis gebruik. Wat sou jy sê is die belangrikste vereiste waaraan ‘n huis moet voldoen? Dis reg !
Ek het 'n husie aan die Rand.pptx - Ek het 'n huisie aan die Rand …
Ek het 'n huisie aan die Rand Engelse / Shakespeariaanse sonnet Titel: Verwys na spreker se woonplek aan Witwatersrand (Gauteng). Skakel: Met titel van "Ek het 'n huisie by die see" van H.A. Fagan. TEMA: Die vrees wat die modern mens …
Ek het 'n huisie aan die rand Flashcards - Quizlet
In huisie by die see is die huis veilig teen natuurlike elemente, soos wind en storms, maar in "Ek het 'n huisie aan die Rand" word die huis beveilig teen die gevare van 'n groot stad, soos inbraak, misdaad en moord.
Ek het ‘n huisie by die see (nuwe weergawe) – Laurika Rauch
Ek het ‘n huisie by die see. Dis nag. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. Ek hoor die winde huil – ‘n kreun, ‘n klag soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in graf en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag.
Ek Het Ń Huisie Aan Die Rand | PDF - Scribd
Ek het ń huisie aan die Rand - Free download as PDF File (.pdf) or read online for free.