
Supertaal: Woordeboek » skoolklok - gesellig
2021年2月25日 · • Klok wat by 'n skool gebruik word om die begin en einde van periodes aan te dui. Gebruik: • Die skoolklok lui en die kinders peul tegelyk by al die klaskamers uit.
Skoolreëls | Laerskool Roodekrans
Leerders moet voor 07:30 by die skool wees. Skool begin om 7:30. Laatkommery word nie geduld nie. Wanneer die klok ophou lui, beweeg die leerders dadelik en flink na die aantreeblokke onder toesig van die onderwysers. Grondslagfase leerders verdaag in rye na klasse.
What does skoolklok mean? - Definitions.net
Information and translations of skoolklok in the most comprehensive dictionary definitions resource on the web.
Video | Skoolklok lui laaste keer vir matrieks - Maroela Media
2024年11月29日 · Matrikulante het Woensdag hul laaste vraestel geskryf en skole het die afgelope week op verskeie maniere van matrikulante afskeid geneem. By die Afrikaans Hoër Meisieskool het die trane Maandag vlak gesit toe ouers by die eksamenlokaal opdaag en vir die meisies begin sing het.
Laerskool Grens - Skool klok Baie dankie aan ons... - Facebook
Skool klok Baie dankie aan ons borge wat hierdie nuwe, pragtige tradisie by Laerskool Grens moontlik gemaak het: Hoofmeisie - Inge Gerstner Hoofseun...
Gr 1, 2 & 3 leerders kuier voor skool in die parkie tot die klok lui. Geen leerders speel voor of tussen die klasse nie. Wanneer die klok lui, beweeg leerders onmiddellik na die blad en tree in klasverband aan. Personeel beweeg ook dadelik na aantreeblad in die parkie waar die afkondigings van die dag gemaak word.
Afrikaans woordeskat (School Stationary) Flashcards - Quizlet
2023年3月3日 · Study with Quizlet and memorize flashcards containing terms like skool klok, witbord, sakrekenaar and more.
Skooltye | Hoërskool Piet Retief High School | Piet Retief - HPR
MAANDAE sowel as die DIE DAG WANNEER DIE SKOOL HEROPEN . Leerders tree alfabeties aan vir saalopening in registerklasverband. Wanneer die klok om 07:30 lui, moet daar orde wees en neem die VLR saam met die Uitvoerende Raadslid onmiddellik register. Leerders stap ordelik, flink en in rye die saal binne. Uitvoerende Raad is verantwoordelik vir orde.
Afrikaans - Voegwoorde Examples Flashcards - Quizlet
Study with Quizlet and memorize flashcards containing terms like Die skool klok lui. DIe kinders gaan huis toe. (en), Die seun leer hond. Hy kry höe punte vir die toets (daarom), Hy borsel sy tande. Hy sal bed toe gaan (voordat) and more.
1. AANTREDE WANNEER DIE KLOK LUI Een klok lui aan die begin van die skooldag. Wanneer die eerste klok lui, moet alle leerlinge in voogklasverband aantree op die aantreeblad of voor hul klasse afhangende van die dag. By die aantrede nadat die klok gelui het is alle leerlinge stil en sodra die onderwyser op diens die sein gee, beweeg