
Analogiese Horlosies / Analogical Clocks • Teacha!
Handige hulpbron of analogiese tyd vir leerders aan te leer. Hierdie horlises prente (“clipart”) bevat uur en half uur horlosies met minuut en uur wysers. Handige hulpbron vir skool en tuis gebruik. This resource includes hour and half-hour clocks with minute and hour hands. A handy resource for home and school usage.
Horlosie - Wikipedia
Dondi se horlosie was van geelkoper, brons en rooikoper gemaak, met sewe wysers wat tegelyk die maan en die planete se bewegings sowel as die uur op 'n 24-uur-wyserplaat aangedui het, Dondi se wyserplaat was gegrond op die wêreldbeeld van Ptolemaeus.
Lees die Tyd Gedifferensieerde Werkkaarte (Teacher-Made) - Twinkl
Die aktiwiteite voorsien oefeninge om die tyd wat aangedui word, neer te skryf of die wysers volgens die gegewe tyd op die horlosie te teken. Daar is drie gedifferensieerde vlakke van moeilikheidsgraad. Die Vlak 1 aktiwiteite verwag van leerders om …
- 评论数: 7
Hoe laat is dit? | Baba En Kleuter - Netwerk24
2016年3月15日 · Maak die wysers van die horlosie en heg dit vas met wondergom of ’n lêerknopie sodat sy dit kan stel. Verduidelik dat die kort wysertjie daar is om te wys watter uur dit is en demonstreer hoe dit in die rondte draai.
Tyd: Ure • Teacha!
Werkkaarte wat handel oor ure bv. twaalfuur. Werkkaarte sluit die volgende in: 1. Vul die wysers in. 2. Skryf neer wat die tyd is. 3. Pas die regte horlosie by die regte tyd. 4. Knip jdie horlosie en wysers uit om jou eie horlosie te maak. Bestaan uit 7 bladsye.
Tyd – Halfure • Teacha!
Werkkaarte wat handel oor halfure bv. halfvier. 1. Vul die wysers in. 2. Skryf neer wat die tyd is. 3. Pas die regte horlosie by die regte tyd. 4. Knip die horlosie en wysers uit om jou eie horlosie te maak – Horlosie templaat ingesluit. 5. ‘n A4 Horlosie plakkaat van halfure. Bestaan uit 7 bladsye.
Dis net ’n kwessie van tyd - PressReader
2019年12月1日 · Die lang wyser moet een volle keer in die rondte draai voor die kort wyser een uur kan aanskuif. Wys dit op haar selfgemaakte horlosie. Verduidelik dat ’n minuut opgedeel is in sekondes. As jou kind al tot 60 kan tel, kan jy haar vra om een keer stadig tot by 60 te tel: Dis so lank as wat een minuut is.
Hoe om 'n horlosie te lees - MiBBmemima ️
Hoe kan jy 'n horlosie lees? Die minuutwyser begin bo-aan die horlosie en wys na 12. Dit verteenwoordig 0 minute oor die uur. Elke minuut hierna skuif die minuutwyser een gradeplegtigheidspunt na regs. Die uurwyser skuif elke 12 minute een …
24 uur horlosie A3 - Juffrou 911
Die produk bestaan uit een A3 muurkaart met wysers wat u kan uitknip en laat draai. Die prente wat gebruik is in die produk word beskerm deur kopiereg en dit is voorsien deur Little Bunnies Designs.
Wiskunde - Tyd
Analooghorlosies: Horlosies met wysers wat na die syfers 1 tot 12 wys. Die kort wyser dui die ure aan en die lang wyser dui die minute aan. Digitale horlosies: Horlosies wat slegs syfers gebruik om tyd aan te dui.
- 某些结果已被删除