
Vanilla Vla - Kreatiewe Kos Idees
2013年6月7日 · Combine milk and cream in a small saucepan. Using a sharp knife, split vanilla bean in half lengthways and scrape out seeds. Add bean and seeds to milk mixture. Place over medium heat. Cook, stirring constantly, for 5 minutes or until hot (do not allow to boil). Remove saucepan from heat.
MELKTERTE & APPELTERTE - WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN …
Klits die botter in en laat afkoel. Klits die ekstra melk en kitspoeding saam. Klits die room in ’n ander bak tot sagte pieke vorm en vou dit by die kitspoeding in. Wanneer die vla afgekoel het, begin met die lae. Giet die vla oor die afgekoelde koekielaag, maak die karamelkondensmelk oor die vla glad en voeg dan die kitspoedingmengsel by.
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: VLA SKYWE
2013年5月5日 · Meng die koekmeelblom, mielieblom, vlapoeier, sout en koue water deeglik. Voeg die eiergele by en klits goed. Klits van die melkmengsel geleidelik by die vlamengsel. Gooi dit terug in die kastrol by die res van die melk. Roer aanhoudend oor lae hitte en kook sowat 5 min tot dik. Haal van die stoof af en roer die vaniljegeursel by.
KONDENSMELK VLA - Food Lovers Recipes
2013年12月30日 · Maak die vlapoeier aan mey bietjie kouewater aan tot ‘n gladde paste. Giet die kookwater oor en meng goed. Voeg die kondensmelk by en meng tot vla verdik! Voeg vanilla by. Nie nodig om te kook nie en proe soos ultramel vla!! Indien verkies kan jy die vla mengsel bietjie in die mikrogolf kook. – Lorett Brittnell. Resep: Marlene Pretorius.
vlapoeier – Kreatiewe Kos Idees
2016年4月26日 · Meng die vlapoeier met ’n bietjie melk om ’n gladde pasta te vorm. Bring die res van die melk tot kookpunt, verwyder van die hitte en roer die vlapoeiermengsel by. Sit die vla terug op die hitte en roer aanhoudend vir ongeveer een minuut. Gooi die vla oor in ’n mengbak, bedek met kleefplastiek en laat effens afkoel.
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Versameling - MELKTERT …
2013年2月26日 · Voeg die vla pasta by met 'n dun straaltjie terwyl jy aanhoudend roer en kook net 'n rukkie oor lae hitte tot gaar en dik. Gooi die helfte vd beslag oor die kors, pak nog 'n laag beskuitjies en gooi die ander helfte oor
ROOMYS, NAGEREG SOUSE & VLA - WATERTAND RESEPTE VIR …
Die eenvoudigste manier om gewone vla op te kikker! Sny die bar one in klein blokkies. Meng dit met die vla in 'n klein kastrol en smelt die sjokolade oor lae hitte in die vla terwyl jy dit voortdurend roer. Sit in 'n kastrol op die stoof twee dele bruinsuiker tot een deel room. Bv: 2 koppies bruinsuiker en 1 koppie room.
vla – Kreatiewe Kos Idees
Hierdie deeg kan ook deur ‘n vleismeul koekiemaker gedruk word met verskillende vorms. Koekie Deeg vir uitrol, meule of drukker Washielah Adams 250g botter, 250ml olie, 250ml icing sugar, 8 soplepels vlapoeier, 3-4k meel. Meng 1ste 3 bestandele saam. Voeg vla by en dan meel tot jy n sagte maar verm deeg het. Plaas in drukker.
VLA TERT - Food Lovers Recipes
2013年4月21日 · Maak vla van die melk, suiker en vlapoeier. Laat effens afkoel. Klits die suurlemoensap en kondensmelk saam. Pak ‘n laag tennisbeskuitjies in ‘n reghoekige bak. Giet die gekondenseerde melkmengsel daarop en smeer gelyk. Pak weer ‘n laag beskuitjies bo-op en giet die louwarm vla daaroor. Rasper van die beskuitjies bo-oor en versier soos verkies.
DRIE-LAGIE MELKTERT MET VARIASIE
2013年5月5日 · Voeg die vla pasta by met ‘n dun straaltjie terwyl jy aanhoudend roer en kook net ‘n rukkie oor lae hitte tot gaar en dik. Pak tennisbeskuitjies onder in die bak vir kors. Resep aangepas deur Rina Kleinhans. Layer met nog ‘n blik caramel en tennisbeskuitjies en rasper peppermint crisp en beskuitjies oor – siedaar! 3 Lagie melktert…