
Bysinne - Afrikaans Huistaal
Die byvoeglike bysin: Hierdie sin brei uit oor die onderwerp of voorwerp. Byvoorbeeld : Jan, wat vinnig is, het die resies gewen. ( "Wat vinnig is" vertel ons meer oor Jan.)
Bysin - Wikipedia
'n Bysin is in die grammatikale ontleding 'n sin wat deel uitmaak van 'n saamgestelde sin, maar nie die hoofsin is nie. 'n Bysin kan soms self weer in kleinere bysinne opgedeel word, en dit word dikwels deur 'n voegwoord ingelei.
‘n Enkelvoudige sin het altyd net een werkwoord. Onthou: ‘n hulpwerkwoord en ‘n hoofwerkwoord = één werkwoord. Wie voer die handeling uit? Dit is die onderwerp in die sin. Byvoorbeeld: Gert vang die bal. Die voorwerp volg altyd na ‘n oorganklike werkwoord. Vra die vrae: wie of wat? Die antwoord is die voorwerp van die sin. Gert vang die bal.
Byvoeglike en bywoordelike bysinne by Danica Louw on Prezi
4 天之前 · Wat is 'n bysin? 'n Bysin is die sin in 'n saamgestelde sin wat nie hoofsin is nie. bv. Ek slaap, want ek is moeg. Hoofsin: Ek slaap. Bysin: Ek is moeg. 'n Sin wat die onderwerp of voorwerp beskryf. bv. Die man wat 'n hoed op het, eet lekker kos. 'n Sin wat die gesegde beskryf. bv. Die man eet terwyl hy sit.
Soorte Sinne - F.D. Conradie - Afrikaans Huistaal
'n Saamgestelde sin bestaan uit 'n hoofsin en 'n bysin. Die hoofsin is die belangrikste en die bysin brei uit op die hoofsin. Voegwoorde soos omdat, of daarna word gebruik om die hoofsin en bysin te verbind. Byvoorbeeld: Ons kan nie sport doen nie, omdat dit reën.
Afrikaanse Zinsleer: Enkelvoudige en Samengestelde Zinnen
Onthou: Die sin wat saam met die voegwoord gaan, is altyd die onderskikkende sin of bysin. 7.2.1.1 Byvoeglike bysin Die sin word gewoonlik ingelui deur die betreklike voornaamwoorde: wat, waarop, waarmee. Die perd, waarop die man ry, het hom afgegooi. Hoofsin: Die …
Taalkunde: Voegwoorde - Blogger
2018年7月27日 · Onderskikkende voegwoorde verbind ‘n hoofsin en ‘n bysin. Na die voegwoorde verander die posisie van die bysin se werkwoord. Die voegwoord se groep bepaal wat met die werkwoord gebeur.
1. Wat presies is 'n bysin? Dit is ‘n sin wat nie op sy eie kan staan nie en wat jou meer vertel van die hoofsin. 2. VOTLOOI kortliks die o.s. STAPPE om 'n samegestelde sin te ontleed: 2.1. Soek die gesegde. 2.2. Trek 'n hakie voor die voegwoord of betreklike voornaamwoord en sluit die hakie by die eerste punt of komma. 2.3.
AFDELING 4: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES - Issuu
Die bywoord van plek vertel vir jou waar die aksie gedoen word. Hier volg ’n paar voorbeelde van bywoorde van plek: buite, binnekant, daarheen, hierheen, links, regs, hierso, daarso, vorentoe,...
Bysinne Flashcards - Quizlet
Uitbreiding van Byvoeglike bysin. WAT Die man WAT die groen trui dra. Uitbreiding van Bywoordelike Bysin. WANT Die motor try vining WANT hulle porter al die spoedgense. Onderwerp sin. Bysin wat in sy geheel as onderwerp vd hoofsin optree. Aanwysende (aantonende) sinswyse. REALITEIT. Aanvoegende (toevoegende) sinswyse.