
Title: Microsoft Word - Die gans wat goue eiers kon lê Author: theas Created Date: 5/17/2020 3:56:06 PM
Afrikaans idioms - AFRIKAANSE IDIOMATIESE UITDRUKKINGS A …
Idioom Die hen wat goue eiers lê Betekenis Die grootste bron van inkomste Explanation The goose that lays the golden eggs Hen Idioom Die hen wat die eerste gekekkel het, het die eier gelê Betekenis Die persoon wat die eerste oor ‘n saak praat, weet gewoonlik die meeste daarvan Explanation A person who knows most of a matter will usually ...
- 评论数: 2
Goue eiers - Marinda Kook
2013年4月3日 · Neem 2 eiers per persoon. Klits die eiers in ‘n koppie met ‘n vurk. Gooi 10 ml kraanwater by en klits verder. Maak jou pan warm op n plaat en sit 15 ml (3 teelepels) olie in jou pan. As dit lekker warm is, gooi jou geklitste eier by. Laat dit bietjie stol. Gooi sout en peper by.
Die gans lê GOUE EIERS! - YouTube
2025年3月6日 · If playback doesn't begin shortly, try restarting your device. Up next. Live. Upcoming. Cancel Play Now. You're signed out
Taaltoffie: Die gans wat die goue eiers lê - Maroela Media
2013年10月30日 · Die gans wat die goue eiers lê. Betekenis: Die persoon wat vir die inkomste sorg. Waar kom dit vandaan? ‘n Boer het eendag na die nes van sy gans gegaan en daar ‘n glansende geel eier gekry. Toe hy dit optel, was dit so swaar soos lood en hy wou dit weggooi omdat hy gedink het dat iemand hom daarmee ‘n poets wou bak.
Bulgaarse sprokie "die gans wat die goue eiers lê": plot
"Gans wat die goue eiers lê" - is een van die mees gewilde werke van sy soort in Bulgarye. Wat onderskei die verhaal van hierdie nasie? Eerstens, gebly Bulgarye lank 'n landbou land, en dus in die werke van sy skrywers is sterk motiewe wat verband hou met die boer lewe.
Uitdrukking: Al die henne op die werf - Maroela Media
2015年7月7日 · Uitdrukking: Die hen/gans wat die goue eiers lê. Betekenis: Die bron wat baie voordeel bring. Uitdrukking: Die henne wat die meeste kekkel, lê nie die meeste eiers nie. Betekenis: Dié wat die meeste praat, doen nie noodwendig die meeste nie. Uitdrukking: ʼn Hen wat kraai word (die) nek omgedraai (en ʼn meisie wat fluit, word [by] die deur ...
Fabel: Die Gans wat Goue Eiers Lê - My Klaskamer
Fabel: Die Gans wat Goue Eiers Lê. Die fabels van Esopus is al lank gebruik om kinders lesse oor morele waardes en lewenswyses te leer. ‘n Fabel is ‘n vertelling waarin diere as mense optree om belangrike lewenslesse oor menslike swakhede en dwaashede oor te dra.
- 评论数: 16
Uitdrukking: Die gans wat die goue eiers lê - Maroela Media
2025年3月18日 · Die uitdrukking kom uit ʼn ou fabel oor ʼn boer wat ontdek het dat sy gans elke dag ʼn goue eier lê. Hy het ryk geword as gevolg van die gans se goue eiers wat hy versamel het, maar sy gierigheid het oorgeneem.
eiers Archives - Marinda Kook
Die gekookte eier is vir baie van ons ‘n redding as ons nie weet wat om gaar te maak nie. Party van ons onthou die reuk van hardgekookte eiers as deel van padkos. Nou kom ons kyk hoe maak jy die perfekte gekookte eier. Bring water in ‘n pot tot […]
- 某些结果已被删除