
Wes-Kaapse blommeseisoen: Vier plekke om die pragtige …
2023年8月1日 · Jip, dis weer daardie pragtige tyd van die jaar, wanneer veldblomme in hul duisende uitkom om die landskap in brandende kleure te versier! As jy opsoek is na plekke om vanjaar na die wilde blomme te kyk, hier is vier wat jy moet besoek… Veldblomme in die Weskus Nasionale Park Die Postberg Natuurreservaat binne die Weskus Nasionale Park. Foto ...
Geskiedenis | Hopefield Fynbos Skou
Jip, dis tyd vir die jaarlikse Hopefield Fynbosskou. Hierdie is egter nie soos enige ander plattelandse skou nie. Dit fokus op die asemrowende blomme-paradys wat deel uitmaak van net ‘n paar soortgelyke blomme-koninkryke in die wêreld.
Besonderse blomme van Suid-Afrika: ’n lysie vir beginners
2020年8月5日 · Van fynbos, die wêreld se mees diverse blommeryk, tot Namakwaland se knalhelder blomkombers, en van suikerbekkies wat rondom die aalwyn se vlamblomme tango tot die onopvallende vygie wat skielik, ná genoeg reën, vol satynagtige neonblommetjies ontplof ─ Suid-Afrika het baie om op trots te wees as dit by ons blommeprag kom!
Simonsig lig die sluier op Kaapse Vonkel Satin Royale
2023年11月3日 · Jip, Simonsig wat die Kaap (en die res van die land) al vir dekades lank laat vonkel, het pas ’n nuwe ambassadeur vir Suid-Afrikaanse sjampanje bekend gestel, Kaapse Vonkel Satin Royale. Simonsig Satin Royale sluit aan by die res van die Kaapse Vonkel-reeks, maar die slegte nuus is dat dit in baie perkte volumes gemaak is, slegs 1 500 bottels.
Lipblomme - Wikipedia
Die lipblomme (orde Lamiales) het hul naam te danke aan die kenmerkende bou van die blomme. Die blomme is in kranse of in pluime langs die stingel gerangskik en het meestal 'n bolip wat boon toe wys en 'n onderlip wat ondertoe en vorentoe wys.
Foto’s: Kom kuier in Yzerfontein - Maroela Media
2023年9月24日 · Jip, ontsnap vir ʼn wyle van die stad se gejaag en gaan raak rustig in Yzerfontein. Die Weskus is sommer heelwat nader as wat ʼn mens dink, veral vir diegene wat reeds in die Moederstad kuier. 27-3-2025
Vier Blomme Vir Winterkleur - Die Tuinier Tydskrif - The Gardener
‘Hippy Chick Violet’ dra uniek gevormde golwende blomme in helderviooltjieblou met spierwit omraam. Grootte: 30 cm x 30 cm met ʼn ontspanne halfrankende groeiwyse. ‘Splash Dance’ skree dit uit met groot pers blomme met veelkleurige spikkels. Dit het ʼn geronde groeiwyse en kompakte grootte van ongeveer 30 cm by 30 cm.
Jakobregop – Verlief op Eenvoud - Tuinmaak
2018年5月7日 · Ons ouma’s het hierdie blomme in hulle tuine gehad. Daar is iets lieflik aan die eenvoud daarvan. Eenvoudige blommetjies, maar in al die kleure waaraan jy kan dink. Blykbaar is die kleure helderder as hulle in sonlig groei en dowwer as hulle in die skaduwee groei. Zinnia kan maklik van saad af gekweek word.
Toer Suid Afrika - Home Page
Tours and Safaris to Namaqualand, Kruger National Park, Panorama Route (the most scenic route in South Africa), Pilanesberg National Park, Sun City, city tours of Pretoria and Johannesburg, Soweto, Lion Park, Cradle of Humankind, Drakensberg, World Heritage Sites, Battlefields, Swaziland, Lesotho, Victoria Falls, Mozambique, Nationwide tours in South Africa and Southern Africa.
Blomme – Roekeloos.co.za
2024年8月25日 · Schizostylis coccineaDie rivierlelie is ’n meerjarige plant met stervormige, karmosynrooi blomme. Die blomme verskyn in die somer. Die plante groei naby water en jy sal hulle vind in verskeie berge in Suid-Afrika.Hulle wil deels in die skadu wees en vereis goeie grond.