
NEHEMIA – ‘N LEIER NA GOD SE HART (1) - www.bybelkennis.co.za
2012年11月28日 · Nehemia was ‘n gewone man besig met sy gewone dagtake toe God hom roep om ‘n leier vir Hom te wees. Nehemia aanvaar die uitdaging. Christene wil graag hê dat God hulle moet gebruik, maar voel dikwels dat hulle nie aan God se standaarde sal voldoen nie. God se roeping word nie beperk tot die elite nie – mense met range en titels nie.
NEHEMIA – GEBED (1) - www.bybelkennis.co.za
2012年11月30日 · Nehemia is ‘n leier, maar ‘n leier met ‘n probleem. Hy weet egter hoe om by God krag te kry vir dit wat hy moet doen. Hy weet hy moet eers na God kyk en dan kan hy ander lei. Hy weet ook dat ‘n leier afhanklik van gebed moet wees. Watter eienskappe moet ‘n leier hê? Daar is baie boeke met lang lyste. Meeste lyste verwys nie na gebed nie.
Nehemiah: A Biblical Model for Leaders – Israel My Glory
Nehemiah was a Jew who had risen to a prominent position in the court of the Persian Emperor Artaxerxes I. As cupbearer, it was his duty to taste the wine from the king’s cup before handing the cup to the king, a personal guarantee that the wine was not poisoned.
Nehemia - Man van Gebed - diewaarheidmaakvry.blogspot.com
2009年5月15日 · Nehemia was egter nie so ’n man nie – Nehemia was ’n groot leier en toegewyd aan sy roeping, want hy het hierdie invloedryke posisie met baie goeie vergoeding en byvoordele verlaat, omdat hy ’n brandende roeping ervaar het om as leier op te tree en Jerusalem te herbou – sy volk se hoofstad.
NEHEMIA – LOJALITEIT (1) - www.bybelkennis.co.za
2012年12月10日 · Daar is al heelwat boeke oor Nehemia as leier geskryf. Nou het nog ‘n nuwe boek verskyn: Leader after God’s own Heart deur Jim George (2012). Kom ons kyk na sekere aspekte van Nehemia se leierskap.
Leier Nuusbrief Oktober Deel 1 - ekerk.org
2020年10月14日 · Die boek Nehemia wys vir ons hoe belangrik goeie leierskap in die voltooiing van ‘n projek is. Die Israeliete het ‘n projek in 52 dae voltooi – iets wat almal gesê het nie moontlik was nie. Watter soort leier het jou gemeenskap en gemeente nodig?
PREEK 2 MAART 2025 – ONGEWONE UITSPRAKE - Obe Phillips
2025年3月1日 · Tog leer ons ook uit Nehemia se voorbeeld hoe ‘n mens as ‘n leier in ‘n moeilike tyd vas kan staan teenoor leuens en manipulering. DIE TAKTIEK VAN MISLEIDING EN VALSE BESKULDIGINGS In Nehemia sien ons hoe Sanballat ‘n brief skryf waarin hy beweer dat Nehemia en die Jode ‘n rebellie beplan. Hierdie valse nuus is nie net bedoel om ...
Inleiding op die boek Nehemia – Bybelskool
Nehemia kom dus op die toneel só 14 jaar ná Esra se hervormings in Jerusalem rondom die gehoorsaamheid aan die wet wat onder andere tot die ontbinding van godsdienstig-gemengde huwelike lei. Sy passie was die herbou van die mure van Jerusalem, hoewel hy ook op vele ander terreine leiding neem.
Nehemia, leier in die herbouing van Jerusalem se mure - 5dok.net
Nehemia was ʼn Bybelse leier met ʼn doel, naamlik die herbouing van Jerusalem se mure. Woolfe (2002:39) meen dat met die herbouing van die muur, Nehemia ook in wese die simbool en struktuur van ʼn nasie herbou het.
Nehemia 2 – Nehemia betrek die koning by sy planne en
2013年8月20日 · Nehemia betrek die koning by sy planne – 2:1-10. Ná die 4 maande se voorbereidende gebed en onderskeiding van die regte tyd vir optrede, kry Nehemia ’n opening met die koning wat hom vra waarom hy bedruk lyk.
- 某些结果已被删除