
Skaaprasse - Veekos SA
Daar is meer as 500 verskillende skaaprasse in die wêreld. Die verskillende rasse kan in twee kategorieë geklassifseer word naamlik, wol en vleis.
13 Fassinerende & Prettige skaapfeite wat jy nooit geken het nie
2025年1月24日 · Kom ons kyk na 13 fassinerende skaapfeite wat jy nie sal glo dat jy nie geweet het nie! 1. Hulle het fassinerende name. Vroulike skape word ooie genoem, of ja in slangterme. Mannetjies is ramme of bokke.
Dorperskaap: Sorggids, Variëteite, Prente & Meer | Dierewêreld
2025年1月24日 · Die Dorper word beskou as 'n gelykmatige skaap. Dit beteken dat hulle gewoonlik met mense en ander diere oor die weg sal kom, hoewel dit ook beteken dat hulle sinvolle respek vir sommige diere het. Skape is tropdiere, wat beteken jou Dorper sal beter vaar in 'n trop as op sy eie, en jy sal 'n trop van minstens 'n halfdosyn skape nodig hê om te ...
Bloutong inenting: - wenke vir ooie, ramme en lammers
2020年4月10日 · Sinvolle inenting vereis dat ons die entstof en sy werking ken, die siekte – sy oorsaak en gevolge verstaan, en ook weet hoe die skaap se immuunstelsel werk. Wat sê die voubiljet? ( “Package Insert”)
Verhoog jou wins só met intensiewe skaapstelsel - Mamre Consult
2020年5月1日 · Die Mamre-intensiewe skaapboerderystelsel wen vinnig veld in Suid-Afrika – en kry ook vastrapplek in China en Rusland. Die stelsel, ontwikkel deur mnr. Manie en dr. Karin Wessels van Frankfort, behels ’n versnelde lamstelsel waarvolgens die ooi elke agt maande lam en vyf lammers in twee jaar lewer.
Boereplan: Knip hoewe maklik in skaapgeut - Landbou
2018年9月3日 · Wanneer een skaap in is, word die hekkie agter hom toegemaak (foto 6). Terwyl die skaap in die krat staan, vat twee werkers die verste voor- en agterbeen vas en trek die skaap na hul kant toe. Die skaap kantel vanself om en beland op sy rug in die geut (foto 7).
skaaptjops - Kreatiewe Kos Idees
Plaas vleis in die marinade, verseël en marineer oornag in die yskas op ‘n bord of in ‘n bak. Berei die kerriesous en laat oornag afkoel terwyl die vleis in die karringmelk-marinade marineer. Skroei peperkorrels, lourierblare, naeltjies en kaneel in ‘n swaarboompan. Soteer gekapte ui …
Afrikaans - Idiome en Spreekwoorde - Muntstuk International Coins
Een brandsiek skaap steek die hele trop aan- een slegte mens kan die hele gemeenskap se ondergang beteken. skaap / trop 'n Wolf in skaapklere- 'n skynheilige mens.
Idiome en Spreekwoorde : S (sa - sk) - gesegdes.co.za
Een brandsiek skaap steek die hele trop aan - een slegte mens kan die hele gemeenskap se ondergang beteken. skaap / trop 'n Wolf in skaapklere - 'n skynheilige mens. skaapklere / wolf: Maak vir wolf skaapwagter - gee 'n onbetroubare persoon die verantwoordelikheid: skaapwagter / wolf: Deur skade en skande word 'n mens wys - deur sware onder ...
Skaap - Afrikaanse Resepte wat Werk
Rooster die tjops vyf minute weerskante. Verplaas die tjops na borde en skep die oorblywende kruisementsous oor. Sit voor met rys. Verhit olie en verbruin die vleis daarin, skep dit uit en hou dit eenkant. Soteer die uie en die knoffel in dieselfde olie tot deurskynend. Skep die vleis op die uie en plaas die tamaties op die vleis.