
Analogiese Horlosies / Analogical Clocks - Teacha!
Hierdie horlises prente ("clipart") bevat uur en half uur horlosies met minuut en uur wysers. Handige hulpbron vir skool en tuis gebruik. This resource includes hour and half-hour clocks with minute and hour hands.
Horlosie - Wikipedia
Dondi se horlosie was van geelkoper, brons en rooikoper gemaak, met sewe wysers wat tegelyk die maan en die planete se bewegings sowel as die uur op 'n 24-uur-wyserplaat aangedui het, Dondi se wyserplaat was gegrond op die wêreldbeeld van Ptolemaeus. Die hele horlosie was duidelik sy tyd ver vooruit.
Digitale en analogiese tyd - Wikipedia
Vandag weet ons hoe laat dit is deur ’n horlosie met ’n lang wyser en ’n kort wyser wat elk beweeg te gebruik. Die getalle 1 tot 12 om die horlosie wys vir ons die uur. Die kort wyser wys die uur. Ons tel die minute in 5’e om die horlosie. Die lang wyser wys die minute. Dit word ’n analooghorlosie genoem.
Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees By OpenStax (Page 3/5)
Teken die wysers op die analoog-horlosiewyserplaat om dieselfde tyd as op die digitale horlosie aan te dui. Skryf dan die tyd onder die analoog-horlosie om aan te dui of dit voormiddag of namiddag is. (Gebruik die kort skryfwyse.) Die internasionale horlosie is op dieselfde idee as 'n digitale horlosie gebaseer.
Lees die Tyd Gedifferensieerde Werkkaarte (Teacher-Made) - Twinkl
Die aktiwiteite voorsien oefeninge om die tyd wat aangedui word, neer te skryf of die wysers volgens die gegewe tyd op die horlosie te teken. Daar is drie gedifferensieerde vlakke van moeilikheidsgraad. Die Vlak 1 aktiwiteite verwag van leerders om …
- 评论数: 7
Omskakeling van Tyd Aktiwiteit (teacher made) - Twinkl
Hierdie aktiwiteit handel oor die omskakeling van tyd van 24 uur. Leerders moet tyd in woorde, 24 en 12 uur asook analoog tyd skryf. Laat leerders 'n regte of papier horlosie met wysers gebruik om hulle te help.
- 评论数: 12
Omskakeling van Tyd Werkkaarte (teacher made) - Twinkl
Die kort wyser sal die uur aandui en die langer wyser sal die minute aandui. Hierdie horlosie gebruik slegs die getalle 1-12, en dus nie 24 uur tyd nie. ‘n Digitale horlosie het nie wysers wat ure en minute aandui nie. Digitale horlosies dui die tyd aan deur middel van syfers.
- 评论数: 3
Tyd: Ure - Teacha!
1. Vul die wysers in. 2. Skryf neer wat die tyd is. 3. Pas die regte horlosie by die regte tyd. 4. Knip jdie horlosie en wysers uit om jou eie horlosie te maak. Bestaan uit 7 bladsye.
Analoogtyd Vertel weer vir Mamma/Pappa waar is die lang wysers as ons praat van “uur”, “half”, “kwart oor” en “kwart voor”. Teken nou die wysers in op die horlosie in jou huiswerkflippie om die volgende tye te wys: kwart voor 7 ; half 9 ; kwart oor 2 ; 8 uur ; kwart voor 4 ; half 12
Kan jy die horlosies se wysers op die regte plek teken en die digitale tyd skryf? 6 uur 7 uur 10 uur 3 uur 5 uur 9 uur 1 uur 11 uur 12 uur : : : : : : : : : 7 uur 8 uur 4 uur Half 10 Half 8 Half 12 Half 9 Half 3 Half 5 : : : : : : : : : Kwart oor 1 Kwart oor 7 Kwart oor 8 ...
- 某些结果已被删除