
Varknek - Kreatiewe Kos Idees
2013年5月20日 · Sit varknet in oond en elke keer wat jy vark baste met sous, draai vark. Bak vir so 40min tot ‘n uur. Haal reksakkie af en sny die varknek in dun stukkies. Meng sop, gekapte ui, pynappelstukke, koue melk en koue water en speserye saam asook die oorblyfsels van die basting sousie. Bring tot kookpunt in pot. Gooi warm sous oor die varknek stukke.
OOND GEBAKTE VARKNEK - Food Lovers Recipes
2015年6月3日 · oond gebakte varknek Voorverhit oond tot 180 ºC. Sit nek in ‘n oondbak (gooi olyfolie onder in oondbak en sprinkel sout en gemaalde swartpeper en sous van pynappelstukke).
Sticky-van-lekkerte varknek uit die boek - Huiskok
2011年12月18日 · Hierdie klewerige varknek gegeur met steranys, vars gemmer en aromatiese Chinese 5-speserye het sy ikoon-status verdien. Dis een van die gewildste resepte in die Huiskok Glanskok kookboek – vir goeie rede. Min voorbereiding is nodig en dit smaak verruklik. Die vleis tuimel sommer om homself in, so sag en sappig is dit.
Johan se bakgatvark (Varknek) - RSG
2018年4月6日 · Vryf vleis in met die sout en witpeper. Bak onbedek in 'n oondbak. Jy sal ruik die vleis word gaar. Verhoog die hitte tot 230 grade. Sodra die vleis begin "skroei", verwyder dit uit die oond. Bedien die met aartappel en mosterd.
Varknek-vleisstukke & Slaai - Carmen Niehaus
2023年9月20日 · Maak dit spoggerig met ‘n heerlike bloukaassous daarby, want bloukaas en vark is lekker maats. GENOEG VIR 4 MENSE. Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 5-8 min. (Sous) Braai: 10 min. (vleisstukke) BLOUKAASSOUS. 250 ml (1 k) vars room. 70 g bloukaas, gekrummel. 2 knoffelhuisies, fyngerasper. 15 g groen swartpeperkorrels. Swartpeper na smaak. VLEISSTUKKE.
IDEES VIR LEKKER VARKTJOPS - Food Lovers Recipes
2014年3月26日 · Ek het vark tjops in klein blokkies gesny met sout peper en chilli bite spice. Ek het uie gebraai saam knoffel en alles bymekaar gegooi, daarna het ek gemengde groente bygevoeg met ‘n lekker lepel appelkoos konfyt en ‘n bietjie …
Anneke se vinnige nekgesprek (Varknek) - RSG
2012年5月22日 · Vlek die varknek oop. Besprinkel dit met sout en peper. Smeer dit met die uie marmalade. Sny spinasie in repies en versprei dit oor die vleis. Krummel die bloukaas en rasper die mozarella oor. Rol die nek op en bind vas met 'n tou. Sit dit in 'n swaarboomkastrol. Meng die olie, port en ekstrak en gooi oor. Sit takkies roosmaryn bo-op.
Vark - Afrikaanse Resepte wat Werk
Verbruin varkskenkels in verhitte kookolie. Verwyder uit kastrol. Soteer uie en seldery tot deurskynend. Voeg vleis, meel, geurmiddels en tiemie by. Verhit vleisaftreksel en appelsap, voeg by vleis en prut tot die vleis amper gaar is. Pak aartappels, wortels en appels in lae. Prut nog 20 - 25 minute tot groente sag is. 4 porsies.
VLEIS - VARK - WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
Vandeesweek gee ons toetskombuis vier mondwaterlekker resepte met varkvleis: Geurig, vinnig en bekostigbaar. Lekker eet! Jy kan varklende met of sonder die been rooster.
GIDEON SE GEROOKTE VARKNEK - Food Lovers Recipes
2019年1月19日 · GIDEON SE GEROOKTE VARKNEK Ek het die ontbeende varknek vir drie dae in ‘n pekel laat lê wat bestaan het uit: 500 g growwe sout 350 g bruinsuiker 1 liter water. Verhit die water, sout en suiker tot die sout opgelos is en laat dit afkoel tot koud.